Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 13 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê Suid-Afrika het wette om die invoer van dwangarbeid-produkte te voorkom
# Ten minste 27 is dood in ‘n brand in ‘n gewilde kroeg in Bangkok
# En tennis: Sinner klop Zverev om sy Wimbledon-titel suksesvol te verdedig
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………