Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# MK-party besnoei uitgawes te midde van beweerde finansiële probleme
# Die Verbruikerskommissie herroep talle van Spar se jogurtprodukte
# Tugstappe word gedoen teen Tshwane se geskorste hoof van finansies
# En rugby: Rassie Erasmus gaan die rekord verbeter vir Springbok-afrigting
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………