Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die UAT sê swak bestuur is die oorsaak fondsbevriesing by munisipaliteite
# Die ANC sê die Openbare Beskermer se verslag toon die werkersklas in Kaapstad word afgeskeep
# En die VSA Teiken Iran met nog ‘n ronde lugaanvalle
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………