Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 8 Julie 07:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Macpherson sê projekte ter waarde van 63-miljard-rand word deur die bou-mafia ontwrig
# March and March het sy aksieplan vir die volgende drie maande bekendgestel
# En die ANC sê die Openbare Beskermer se verslag oor Kaapstad ontbloot jare se politieke propaganda
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………