Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA se uitvoerende federale raad ondersoek Steenhuisen se bewerings teen Resolve Communications
# Die senior polisie-offisier Sindile Mfazi se dood in 2021 is nou ’n moordondersoek
# NAVO se hoof vra geloofbare planne om verdedigings-bestedingsteikens te haal
# En sokker: Spanje klop Portugal en België skakel Amerika uit om die Wêreldbeker-kwarteindronde te haal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………