Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cat Matlala sal nie môre voor die Madlanga-kommissie getuig nie
# Die Gautengse LUR vir Finansies kondig ‘n aksieplan aan na die munisipale oudituitkomste
# Venezuela se tussentydse president verdedig die reaksie op die dodelike aardbewings
# En sokker: Noorweë skok Brasilië en Engeland skakel die mede-gasheer, Mexiko, uit in die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………