Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 3 Julie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola is bekommerd oor Zuma se besoek aan Indië
# Zelensky belowe wraak nadat ten minste 27 sterf in ’n Russiese aanval op Kiëf
# En krieket: Engeland klop Suid-Afrika en haal die T20 Wêreldbeker-eindstryd vir vroue
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………