Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die waarnemende minister van Polisie is bekommerd oor die vlaag politieke geweld
# RISE Mzansi sê Johannesburg het ’n onderling-verbinde veiligheids-ekostelsel nodig teen misdaad
# UNICEF sê kinders het ‘n twee-keer groter kans as volwassenes om in die Demokratiese Republiek die Kongo aan Ebola te sterf
# En krieket: Suid-Afrika se onder-19-vrouespan toer volgende maand in Pakistan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………