Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die waarnemende polisiekommissaris sê planne is gereed vir die teen-immigrasiebetogings op 30 Junie
# Koning Misuzulu vra die Zoeloe-nasie om nie geweld te pleeg teen buitelanders nie
# ‘n Trump-gesteunde regse kandidaat wen die tweede ronde van Colombië se presidentsverkiesing
# En krieket: Stokes en Atkinson keer terug vir Engeland in die derde en beslissende toets teen Nieu-Seeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………