Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Suid-Afrika sê die ooreenkoms tussen Amerika en Iran is ‘n raamwerk vir blywende vrede in die Midde-Ooste
# Vandag se beplande samesprekings tussen Amerika en Iran word afgestel
# Die Wes-Kaap verskuif na langtermynherstel na die dodelike storms
# En sokker: Broos waarsku Bafana Bafana kan nie bekostig om Suid-Korea te onderskat nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………