Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Kubayi sê die regering verwerp die sperdatum waarop onwettige buitelanders die land moet verlaat
# Die Reserwebank waarsku die bedreiging van sistemiese kubervoorvalle het verhoog weens KI
# Die gewese Suid-Koreaanse president Yoon word tot 30 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy hommeltuie in Noord-Korea instuur
# En rugby: Erasmus hou vol die Bokke se beseringsituasie is nie so ernstig as wat beweer word nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………