Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 11 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die eerste groep van 268 Nigeriërs wat gerepatrieer is, was onwettig in Suid-Afrika
# Vyftien is dood en meer as 50 beseer in gewelddadige gevegte in Kasjmir
# En tennis: Serena Williams se Queen’s-dubbelspel is in die weegskaal
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………