Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die waarnemende minister van Polisie sê Suid-Afrika ervaar ‘n ernstige bedreiging van georganiseerde misdaad
# Twaalf mense sterf in ‘n massaskietery in die Jumpers-informele nedersetting in Johannesburg
# Iran voer vergeldingsaanvalle uit op Amerikaanse teikens in die Midde-Ooste
# En krieket: Ben Stokes oorweeg glo sy toekoms as Engeland se kaptein na sy nagklub-omstredenheid
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………