Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA-leier sê die gebrekkige strafregstelsel stel Suid-Afrikaners in gevaar
# Ramaphosa verleng die sperdatum vir die verslag van Eskom se herstrukturerings-taakspan
# Trump sê Amerika gaan binne die volgende twee weke ’n algehele oorwinning oor Iran behaal
# En sokker: Broos sê Bafana Bafana sal alles moet uithaal om Mexiko te klop in die Wêreldbeker-openingswedstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………