Skip to content

Zuma versoek alle Suid-Afrikaners om hul pogings te verdubbel om MK-party te ondersteun [KLANK]

# Die president van die MK-party, Jacob Zuma doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om hul pogings om die party te ondersteun, te verdubbel in die laaste hoop vir ‘n regering wat die mense werklik dien. Hy sê die party bly die baken van hoop in Suid-Afrika en die laaste linie van verdediging vir geregtigheid, waardigheid en gelykheid. Zuma sê die party is gewortel in die waagmoed van die verlede en aangevuur deur die drome van miljoene mense wat smag na ‘n beter toekoms:

ENG JacobonRedouble