Skip to content

Zizi Kodwa-korrupsiesaak uitgestel tot 24 Oktober [KLANK]

# Die korrupsiesaak teen die voormalige minister, Zizi Kodwa, en die gewese uitvoerende hoof van die tegnologie-oplossingsgroep EOH, Jehan Mackay, is tot 24 Oktober uitgestel. Mackay het Kodwa na bewering met 1,7-mijoen-rand omgekoop vir tenders. Mackay se regspan het die Direkteur van Openbare Vervolgings genader om die aanklagte te laat vaar, en ʼn besluit word oor twee weke verwag. Kodwa se prokureur, Zola Majavu, sê hulle is gereed om voort te gaan:

ENG-MajavuOnKodwa