# Die Ysterman Driekamp-kompetisie word die naweek in Gqeberha gehou. Verskeie plaaslike en internasionale atlete wedywer in die 3,8-kilometer swem, 180-kilometer fietsry en 42-kilometer padloop. Die geleentheid kan atlete laat kwalifiseer vir die 2022 Ysterman Wêreldkampioenskap in Kailua-Kona in Hawaii. Die Ysterman driekamp-afrigter, Raynard Tissink, het aan Newzroom Afrika gesê voorbereiding is noodsaaklik voor enige Ysterman-kompetisie:
Speel klankgreep: ENG Ironman