# Die Regterlike Kommissie van Ondersoek na Waarheids- en Versoeningskommissie-sake het frustrasie uitgespreek oor die gebrek aan samewerking van belangrike staatsdepartemente omdat hulle nie inligting, insluitend beëdigde verklarings en verslae, verskaf nie. Die Polisie, die Departement van Justisie, Presidensie en Parlement het nie reageer op versoeke vir inligting van ou WVK-sake nie. Die woordvoerder, Lionel Adendorf, bevestig dat ten spyte van hierdie uitdagings, openbare verhore soos beplan, op 10 November sal begin:
WVK-ondersoek veroordeel staatsdepartemente omdat hulle belangrike inligting weerhou [KLANK]
ENG AdendorfOnNonCompliance