# Woolworths het as gevolg van dreigemente ʼn enkele Israeliese produk van sy rakke verwyder. Die stap volg na druk deur politieke en burgerlike groepe wat die winkelgroep gemaan het om nie langer Israeliese produkte te verkoop nie. Hoewel Woolworths polities neutraal is, benadruk die maatskappy die verwydering is ter wille van personeel en klante. Die kleinhandelaar benadruk, nie alle Israeliese produkte is verwyder nie en waarsku teen disinformasie.
Woolworths verwyder ‘n Israeliese produk te midde van dreigemente