Skip to content

Windhoek se Nywerheids- en Landbouskou verbeter ekonomie van sektore [KLANK]

# Die Windhoek-nywerheids- en -landbouskou bring sleutelspelers uit die landbou, veeboerdery en nywerheidsektore byeen. Die uitvoerende visepresident, Harald Schmidt, lig die geleenthied se rol uit in die versterking van bande tussen kopers en verkopers, en die aanmoediging van ekonomiese groei. Hy sê die jaarlikse byeenkoms, wat vandag eindig, vertoon noodsaaklike dienste en leergeleenthede om groei in die sektore aan te vuur:

ENG-SchmidtOnShow