# Die Wêreldgesondheidsorganisasie het gewaarsku die totale Covid-19-verwante sterftes in Europa kan teen Maart volgende jaar meer as twee-miljoen wees. Bevestigde sterftes weens die virus is reeds meer as 1,5-miljoen in die 53 lande wat deel van die WGO se Europese streek is. Hans Kluge van die WGO sê dis noodsaaklik dat lande ‘n inenting-plus benadering volg. Dit beteken elkeen kry die standaard dosis van die entstof, met versterkingsinentings wanneer dit aangebied word:
Speel klankgreep: ENG KlugeOnVaccines