# Die Wêreldgesondheidsorganisasie se hoofwetenskaplike, Soumya Swaminathan, sê ryker lande wat Covid-19-entstowwe opgaar, veroorsaak variante. Slegs 0,4-persent van die 4,7-miljard Covid-19-toetse wat wêreldwyd tydens die pandemie gedoen is, was in lae-inkomstelande. Boonop het slegs 10-persent van dié lande se inwoners minstens een inentingsdosis ontvang. Swaminathan het aan Bloomberg gesê die groot verskil in entstofverspreiding kos nie net lewens nie, maar benadeel ekonomieë:
Speel klankgreep: ENG SwaminathanOnVaccines