Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wetsontwerp op Verdeling van Inkomste goedgekeur ondanks teenkanting van politieke partye [KLANK]

# Die Nasionale Vergadering het die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste in die parlement goedgekeur. Hulle het ook die Tweede Wetsontwerp op Bykomende Toewysings aanvaar, en albei wetsontwerpe is nou op pad na die Nasionale Raad van Provinsies vir instemming. Die Wetsontwerp op die Verdeling van Inkomste ken fondse toe aan alle regeringsvlakke, spreek openbare werkers se loonverhogings aan en pak infrastruktuur-agterstande aan. Die wetsontwerp is aanvaar ondanks kritiek deur politieke partye. Die VF Plus-LP, Wouter Wessels, sê die wetsontwerp skenk nie aandag aan sleutelgebiede in dienslewering nie:

AFR WesselsOnBill