Skip to content

Wesgro en GreenCape stel Hoofbestuurdersgids tot Waterveerkragtigheid in Kaapstad bekend

# Wesgro en GreenCape het in samewerking met die regering van die Wes-Kaap en die Stad Kaapstad die Hoofbestuurdersgids tot Waterveerkragtigheid bekendgestel. Die hoofbestuurder van Wesgro, Wrenelle Stander, beklemtoon die noodsaaklikheid van gekoördineerde pogings om by klimaatskokke aan te pas. Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde, het besighede versoek om water te priotiseer en gewaarsku dat ‘n watertekort ‘n bedreiging vir die ekonomie inhou. Kaapstad het 18-miljard-rand vir water en sanitasie toegewys, met die klem op langtermyn-veerkragtigheid.