Skip to content

Wes-Kaapse SAPD-bestuur veroordeel verkragting van Malmesbury-vrou by polisiestasie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris, Thembisile Patekile, veroordeel die verkragting van ‘n 41-jarige vrou deur ‘n polisiesersant by die Malmesbury-polisiestasie op Kersdag. ‘n Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê die slagoffer het Vrydag ‘n verkragtingsaak geopen, wat gelei het tot die betrokke polisielid se inhegtenisneming. Potelwa sê die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat het intussen die ondersoek oorgeneem:

ENG NovelaonMalmesbury