# Die Wes-Kaap sê genoeg vordering is gemaak om die Beaufort-West-munisipaliteit aan te skuif na fase twee van sy finansiële herstelplan. Die plan is goedgekeur is Maart 2022, en is ontwerp om die munisipaliteit se langstaande bestuur en finansiële uitdagings te hanteer. Die LUR vir Finansies Deidré Baartman se woordvoerder, Marshallé Frederiks, sê oor die afgelope 18 maande het Beaufort-Wes ‘n volgehoue inkomste-insamelingskoers gehandhaaf van 85-persent teen die einde van die 2023/2024-boekjaar:
Wes-Kaapse regering verwelkom Beaufort-Wes-munisipaliteit se finansiële herstel [KLANK]
ENG MarshalléonFinancialPlans