Skip to content

Wes-Kaapse regering sê hoër fases van beurtkrag vererger kragprobleme in Sentraal-Karoo [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering sê hoër fases van beurtkrag vererger die kragkrisis in die Sentraal-Karoo. Verskeie gebiede en plase worstel met ‘n week-lange kragonderbreking wat veroorsaak is deur skade aan infrastruktuur as gevolg van ongunstige weerstoestande. Die regering, in samewerking met Eskom, wend daadwerklike pogings aan om krag na die gebiede te herstel, en beloof verligting teen Donderdag. Die premier, Alan Winde, sê die situasie bly kritiek aangesien die inwoners voortdurende onderbrekings moet verduur:

ENG WindeOnPowerWoes