Skip to content

Wes-Kaapse regering beplan om in te gryp in krisis in Knysna [KLANK]

# Die DA sê die Wes-Kaapse regering beplan om hom te beroep op afdeling 139 van die Grondwet om in te gryp in die Knysna-munisipaliteit weens diensleweringsmislukkings. Die party se hoof van kiesafdelings Dion George sê Knysna sit met ‘n krisis met afvalverwydering, omgewingsbestuur en finansiële bestendigheid. Hy vra vinnige optrede en waarsku teen moontlike administrasie en plaaslike verkiesings as die raad nie teen Dinsdag reageer nie en die diensleweringskrisis onopgelos laat:

ENG-GeorgeOnKnysna