Skip to content

Wes-Kaapse premier fokus op werkskepping [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, sê die belangrikste fokus vir die volgende vyf jaar is om sakeondernemings te help om te groei om werksgeleenthede te skep. Hy het Woensdagaand die provinsiale rede in Beaufort-wes gelewer. Die provinsie het ‘n begrotingstekort van 3,8-miljard-rand, omdat hy slegs 64-persent van die onderhandelde loonooreenkoms vir staatsamptenare van die regering ontvang het. Winde sê die werkloosheidsyfer van 19,6-persent is steeds te hoog:

ENG WindeOnJobs