Skip to content

Wes-Kaapse premier beklemtoon intelligensie- en data-gedrewe operasies [KLANK]

# Die Wes-Kaapse premier Alan Winde sê intelligensie- en data-gedrewe operasies kan nie in isolasie tot hul reg kom nie. Hy voeg by die provinsie kan slegs misdaad bekamp indien hulle kragte saamsnoer. Hy het verlede week munisipale- en polisiebeamptes op verskeie operasies in Kaapstad en Malmesbury vergesel. Winde sê hulle sal nie rus voor misdaad onder beheer is en alle gemeenskappe vooruitstrewende sentrums van hoop is wat deur ekonomiese geleenthede gekenmerk word nie:

ENG AlanonIntelligence