# Die Wes-Kaapse polisie soek steeds na ‘n groep verdagtes nadat ‘n 54-jarige polisiebeampte in Table View doodgeskiet is. ‘n Polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê berigte dui aan die kaptein, wat verbonde was aan die Table View-polisiestasie, is Sondagmiddag in die informele nedersetting Site Five geskiet deur verdagtes wat later met die beampte se vuurwapen gevlug het en steeds op vrye voet is:
Wes-Kaapse polisie op soek na verdagtes nadat kaptein van Table View in informele nedersetting vermoor is [KLANK]
New Recording 230