# Lede van die Wes-Kaapse blitspatrollie het ‘n deurbraak gemaak in die stryd teen onwettige kreefvangste. Polisiewoordvoerder Wesley Twigg sê lede het inligting ontvang oor ‘n onwettige vangs in Valsbaai. Hy sê ‘n verdagte wat aangekeer is, sal môre in die Strand se Landdroshof verskyn:
Speel klankgreep: ENG PoliceONCrayfishTails