Skip to content

Wes-Kaapse plaaslike owerhede bevoordeel deur R93,1-miljoen Eskom skuldafskrywing [SOUND]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Finansies, Deidré Baartman, het vier munisipaliteite geluk gewens wat gekwalifiseer het vir die afskryf van Eskom-skuld. Die Matzikama-munisipaliteit het vir 37,7-miljoen-rand gekwalifiseer, Cederberg vir 15-miljoen-rand, Kannaland 14,8-miljoen-rand en Beaufort-Wes 25,6-miljoen-rand. Baartman sê ontleders van die provinsiale Tesourie het noukeurige oorsig gedoen en hulle het ook ondersteuning en advies verskaf wat die plaaslike owerhede in staat gestel het om aan Eskom se voorwaardes te voldoen:

ENG DeidréonEskomDebt