Skip to content

Wes-Kaapse Onderwysdepartement vier Skoolbiblioteekmaand met avontuurkompetisie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement vier Internasionale Skoolbiblioteekmaand met ‘n kompetisie wat 30-duisend-rand vir skoolbiblioteekhulpbronne aanbied. Leerders kan deelneem deur ‘n avontuur wat hulle in hul biblioteek gekry het, te deel, hetsy met ‘n kortverhaal of ‘n plakkaatontwerp, afhangende van hul graad. LUR David Manier sê pryse is beskikbaar vir hoër- en laerskole vir inskrywings in Engels, Afrikaans en Xhosa:

ENG-DavidOnLibrary