Skip to content

Wes-Kaapse Onderwysdepartement verwelkom infrastruktuur-befondsing

# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het bykomende befondsing vir infrastruktuur verwelkom om skole te bou wat dringend nodig is. Hy is egter teleurgesteld oor die gebrek aan bykomende geld vir onderwysers se salarisse en waarsku dit kan klas-groottes laat toeneem en leer-uitkomste benadeel. Die LUR, David Mayner, verwag verdere besprekings met die Nasionale Tesourie oor die fiskale noodgeval en die uitwerking daarvan op onderwys in die provinsie.