# Die Wes-Kaapse LUR vir onderwys, David Maynier, wens die matriekklas van 2024 sterkte toe met hulle wiskunde-eksamen vandag en Maandag. Dit is die grootste eksamensessie wat toekomstige loopbane in onder meer wetenskap, ingenieurswese en besigheid ondersteun. Woordvoerder Kerry Mauchline beklemtoon die noodsaaklikheid om matrikulante gedurende hierdie tyd te ondersteun:
Wes-Kaapse LUR wens 2024-matriekklas sukses toe in wiskunde-eksamen [KLANK]
ENG-MauchlineOnMaths