# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, versoek die minister van Menslike Nedersetting, Mmamoloko Kubayi, om die bestaande befondsingsmeganisme te hersien en ‘n meer doeltreffende stelsel in te stel vir die verspreiding van noodbehuisingsbefondsing, Simmers versoek alle belanghebbers, insluitend die burgerlike samelewing, sakeondernemings en inwoners om hierdie oproep tot desentralisering te steun. Hy sê ook hulle kan saam ‘n meer veerkragtige en deelnemende stelsel vestig om te verseker hulle sien om na Wes-Kaapse gemeenskappe tydens krisisse:
Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur vra desentralisering van noodbehuisingsfonds [KLANK]
AFR TertuisonFund