Skip to content

Wes-Kaapse LUR verwelkom inhegtenisnemings in Nuwejaarsdag driedubbele moord [KLANK]

# Die LUR vir Polisie-oorsig en Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, Reagen Allen, verwelkom die inhegtenisneming van twee verdagtes in verband met die skietery op Nuwejaarsdag in Gugulethu. Drie mense is in die voorval dood en een is ernstig beseer. Die verdagtes word van moord en poging tot moord aangekla en sal na verwagting Vrydag in die Landdroshof in Athlone verskyn. Volgens Allen probeer die polisieondersoek bepaal wat die motief vir die skietvoorval was:

AFR AllenOnShooting