Skip to content

Wes-Kaapse LUR van Veiligheid veroordeel moorde in Khayelitsha [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid en Polisie-oorsig, Reagen Allen, het die moord op vier mense insluitend drie kinders in Khayelitsha veroordeel. ‘n Onbekende gewapende man het ‘n haarkapper Saterdag binnegegaan en op die mense losgebrand. Twee kinders van elf en twaalf en ‘n 30-jarige is op die toneel dood terwyl drie minderjariges gewond is. ‘n Vyfjarige seun het gisteroggend aan sy wonde beswyk. Allen sê die polisie moet elke greintjie van hulle intelligensiebronne inspan om die verdagtes op te spoor:

AFR AllenOnMassKillings