Skip to content

Wes-Kaapse Gesondheidsdepartement verseker geen rede tot kommer ná witseerkeel-uitbreking nie [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid het die versekerering gegee dit is nie nodig om paniekerig te raak ná die witseerkeel-uitbreking by die Pollsmoor-gevangenis in Kaapstad nie. ‘n Negentien-jarige gevangene is verlede week dood en agt ander is in afsondering. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, se woordvoerder, Luke Albert, het aan Newzroom Afrika gesê die res van die provinsie verkeer nie tans in gevaar nie en daar is ‘n inentingsveldtog om die verspreiding van die siekte te voorkom:

ENG-AlbertOnDiptheria