# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid sê hy pas voortdurend sy Covid-19-inentingstrategie aan. Die woordvoerder, Mark van den Heever, sê die belangrikste punt is om geriewe beskikbaar te maak vir risiko-groepe. Hy sê opwip-persele is nou ‘n bekende gesig in die provinsie, maar hulle luister ook na gemeenskappe wat vra vir inentingspersele nader aan hulle:
Speel klankgreep: ENG FIN MarkVanDerHeeverPopUpSites