Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wes-Kaapse Gesondheid verbeter gesondheidsorgdienste vir pasiënte [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid sê hy verbeter tans sy gesondheidsorgaanbod aan pasiënte. Dié stap word gedoen te midde van groot nasionale begrotingsbesnoeiings en nadat die departement die jaar met ‘n begrotingstekort van sowat 1,5 miljard rand begin het. Die LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomafrench Mbombo, sê die doeltreffende benutting van fasiliteite soos die Oorgangsorgeenhede in Mitchells Plain sal ál hoe belangriker word:

ENG-MbomboOnHealth