Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wes-Kaapse gesinne ontvang huise met sonkragpanele [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die provinsiale regering se bekamping van die energiekrisis gaan voort om lewens te verander. Die LUR en premier Alan Winde het gister die Vlakkeland-behuisingsontwikkeling besoek en aan drie gesinne nuwe huise oorhandig. Die huise is met sonkrag-geyserpanele toegerus. Simmers sê een van die ontvangers is die Malgas-gesin wie se 36-jarige dogter in ʼn rystoel is:

AFR SimmersOnNewHomes