Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wes-Kaap verwag hoë verkeersvolumes [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Mobiliteit, Ricardo Mackenzie sê hulle verwag dat die provinsie se paaie vandag en môre besig sal wees. Provinsiale verkeersbeamptes is in groot getalle op die paaie, patrolleer die hoofroetes en stop en kontroleer bestuurders en voertuie. Die belangrikste doelwit is om seker te maak almal is veilig op die paaie. Mackenzie sê tot dusver die Paasnaweek was die meeste padsterftes voetgangers:

ENG RicardoonTraffic