# Die Wes-Kaapse regering het die registrasiespertyd vir spazawinkels tot vroeg volgende jaar uitgestel om verligting aan eienaars te bied. Spazawinkels landwyd moet teen vandag geregistreer wees na president Cyril Ramaphosa se opdrag na ‘n skerp toename in voedselvergiftiging-gevalle. Roshede Muller van die Nasionale Informele Handelaaralliansie het aan Newzroom Afrika gesê die alliansie steun die uitstel en benadruk die behoefte aan voldoening vir alle winkels:
Wes-Kaap stel spertyd vir spazawinkelregistrasie uit [KLANK]
ENG-MullerOnSpazas