Skip to content

Wes-Kaap ontvang meer as 8000 laat aansoeke vir graad 1 en 8 [KLANK]

# Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê hulle het laat aansoeke vir nog agt-duisend-92 leerders vir graad een en agt vir volgende jaar ontvang. Die eenmalige venster waartydens ouers kon aansoek doen vir plek in dié twee grade vir volgende jaar, het op die 12de van die maand gesluit. Maynier sê die departement het nou altesaam 110-duisend-772 aansoeke van leerders ontvang. Hy sê  90,4-persent van hierdie aansoeke het ouers self op die aanlyn stelsel geplaas:

ENG MaynierOnApplications