Skip to content

Wes-Kaap ontvang 100 bokse lisensievorms van nasionale regering [KLANK]

# Die Wes-Kaapse regering het 100 bokse genommerde vorms vir voertuig- en bestuurderslisensies van die nasionale regering se drukkery ontvang. Dit volg ná die ope brief wat die LUR vir Mobiliteit, Ricardo Mackenzie, verlede week aan die nasionale ministers van Vervoer en Binnelandse Sake gestuur het. Hy het hulle ingelig oor die ernstige tekort aan hierdie vorms en die aansienlike agterstand om dit te voorsien. Mackenzie sê hierdie dokumente stel die provinsiale regering en plaaslike owerhede in staat om lisensiedienste te lewer wat noodsaaklik is vir burgers en die ekonomie:

ENG Ricardoon100Boxes