Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Wes-Kaap maak geskiedenis deur nasionale laerskool baan-en-veldkampioenskap te wen [KLANK]

# Span Wes-Kaap het geskiedenis gemaak deur die nasionale laerskool baan-en-veldkampioenskap in Limpopo te wen. Die byeenkoms is gehou in die Oscar Mpetha-stadion en die span het 32 goue, 20 silwer- en 18 bronsmedaljes ingepalm, asook die Kampioenskapstrofee. Wes-Kaapse-woordvoerder Milicent Merton het die span gelukgewens en almal bedank wat die oorwinning moontlik gemaak het :

AFR-MertonOnChampionship