Skip to content

Wes-Kaap beleef toename in noodlottige ongelukke namate feestyd-verkeer toeneem [KLANK]

# Daar was tussen die tweede en die 15de van die maand 56 noodlottige ongelukke in die Wes-Kaap met 62 sterfgevalle. Dit is ‘n kommerwekkende toename in sterftes en weerspieël ‘n breër nasionale neiging. Om padveiligheid te verbeter, is 85 nasionale verkeersbeamptes ontplooi. Die provinsie se LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, versoek padgebruikers om verkeerswette te gehoorsaam en bedag te wees op veiligheid aangesien verkeersvolumes na verwagting gaan toeneem:

ENG-SilekuOnRoads