# Twee verdagtes van onderskeidelik 60- en 38-jaar-oud sal na verwagting vandag in die Landdroshof in Booysens in Johannesburg verskyn op aanklagte van bedrog en korrupsie. ‘n Vroulike skoonmaker en manlike ondersoeker is gister aangekeer. Die polisie het beslag gelê op vier-duisend-500-rand-kontant, bedrieglike rybewyse en elektroniese toestelle. ‘n Polisiewoordvoerder, Ndivhuwo Mulamu, sê die verdagtes het na bewering aansoekers van rybewyse gevra om vier-duisend-500-rand elk te betaal:
Speel klankgreep: ENG LicensingOfficials